Deuteronomy 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy wonders en sy dade wat hy in die midde van Egipte gedoen het aan Farao, die koning van Egipte, en aan sy hele land; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hulle was nie daar om sy tekens en wonderdade teenoor die farao en die hele land van Egipte te sien nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sy tekens en sy dade wat Hy in Egipte gedoen het aan Farao, die koning van Egipte, en aan sy hele land; |
| Afrikaans 1983 | sy tekens, alles wat Hy in Egipte gedoen het met die farao, koning van Egipte, en sy hele land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sy tekens van mag en sy dade wat Hy in die hart van Egipte aan die farao, die Egiptiese koning, en sy hele land gedoen het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en sy tekens en alles wat Hy in Egipte gedoen het aan die farao, die koning van Egipte, en aan sy hele land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het gesien wat Hy alles in Egipte en aan die farao gedoen het; |