Deuteronomy 11:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Seën, as julle die gebooie van die HERE julle God gehoorsaam wat ek julle vandag beveel: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal geseën word as julle die gebooie gehoorsaam wat die Here julle God vandag vir julle gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | die seën as julle luister na die gebooie van die HERE julle God wat ek julle vandag beveel; |
| Afrikaans 1983 | die seën sal kom as julle die gebooie van die Here julle God gehoorsaam, wat ek julle vandag gee; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die seën wanneer julle luister na die gebooie van die Here julle God wat ek vandag vir julle voorskryf, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal julle seën as julle gehoorsaam is aan die wette wat ek vandag vir julle gee |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Indien julle al die gebooie van die Here gehoorsaam wat ek julle vandag hier gee, sal dit met julle sommer baie goed gaan. |