Deuteronomy 11:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Ek lê jou vandag 'n seën en 'n vloek voor;
Afrikaans (NLV) 2011 “Vandag gee ek aan julle die keuse tussen seën en vloek!
Afrikaans 1933/1953 Kyk, ek hou julle vandag seën en vloek voor --
Afrikaans 1983 Let op, ek hou julle vandag die seën en die straf voor:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Kyk, ek hou vandag seën en vloek aan julle voor:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet dit weet, julle moet vandag kies: Wil julle hê die Here moet julle seën, of wil julle hê Hy moet julle vervloek?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Vandag moet julle tussen ’n seën en vloek kies.