Deuteronomy 11:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal die HERE al hierdie nasies voor julle uit verdrywe, en julle sal groter nasies in besit neem en sterker as julleself. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal die Here al hierdie nasies voor julle uitdryf en julle sal hulle land oorvat al is hulle groter en sterker as julle. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal die HERE al hierdie nasies voor julle uit verdrywe, en julle sal groter en magtiger nasies as julle uit hulle besitting verdrywe. |
| Afrikaans 1983 | sal Hy al hierdie nasies verdryf, en dan sal julle die grondgebied van nasies wat groter en sterker is as julle, in besit neem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan sal die Here al hierdie nasies voor julle uitdryf. Julle sal nasies wat groter en magtiger is as julle, verdryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle dit alles doen, sal die Here al hierdie volke wegjaag om plek te maak vir julle. Julle sal die land vat van volke wat groter en sterker is as julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal Hy al die nasies wat in die land woon waarheen julle op pad is, verdryf sodat julle daar kan gaan bly. Hy sal nasies vernietig wat baie groter en sterker as julle is. |