Deuteronomy 11:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as julle al hierdie gebooie wat ek julle beveel ywerig onderhou, om dit te doen, om die HERE julle God lief te hê, in al sy weë te wandel en Hom aan te hang;
Afrikaans (NLV) 2011 “Gehoorsaam noukeurig al hierdie gebooie wat ek vir julle gee deur die Here julle God lief te hê, volgens sy wil te lewe en Hom aan te hang.
Afrikaans 1933/1953 Want as julle ywerig al hierdie gebooie hou wat ek julle beveel, om dit te doen deur die HERE julle God lief te hê, in al sy weë te wandel en Hom aan te hang,
Afrikaans 1983 “As julle al hierdie gebooie wat ek julle vandag gee, stiptelik gehoorsaam deur daarvolgens te lewe en die Here julle God lief te hê, sy wil te doen en Hom aan te hang,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ja, as julle hierdie hele gebod wat ek vir julle voorskryf, sorgvuldig nakom deur dit uit te voer, die Here julle God lief te hê, al sy paaie te volg en aan Hom vas te hou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, julle moet doen wat al hierdie gebooie sê, die gebooie wat Ek vir julle gegee het. Julle moet lief wees vir julle God die Here, julle moet alles doen wat Hy vir julle sê en julle moet aanhou om Hom te dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Leef getrou volgens al die voorskrifte wat ek julle vandag gee. As julle die Here liefhet en sy wil streng uitleef,