Deuteronomy 11:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ken julle vandag, want ek spreek nie met julle kinders wat die tugtiging van die HERE julle God, sy grootheid, sy magtige hand en sy uitgestrekte arm nie gesien het nie, en wat nie gesien het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister! Ek praat nie nou met julle kinders wat nog die Here julle God leer ken het of sy grootheid en ontsaglike krag ervaar het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle moet vandag weet dat ek nie spreek tot julle kinders wat die onderwysing van die HERE julle God nie geweet en nie gesien het nie: sy grootheid, sy sterke hand en sy uitgestrekte arm |
| Afrikaans 1983 | Vandag weet julle hoe die Here julle onderrig het, want julle, en nie julle kinders nie, het dit beleef en gesien: sy grootheid, sy magtige dade, sy wonderdade, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet vandag weet dat dit nie oor julle kinders gaan nie. Hulle ken nie die opvoeding deur die Here julle God en het dit nie ervaar nie: sy grootheid, sy sterk hand en uitgestrekte arm, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vandag onthou: Julle God die Here het nie vir julle kinders geleer hoe hulle moet lewe nie. Nee, Hy het vir júlle geleer. Dit is júlle wat gesien het hoe groot Hy is. Julle het sy groot krag gesien |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou al die wonderlike dinge wat die Here julle geleer en vir julle gedoen het. Julle het immers alles self gesien, want dit het met julle gebeur en nie met julle kinders nie. Julle het self sy grootsheid, sy mag en sy krag beleef. |