Deuteronomy 11:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Pas op vir julleself dat julle hart nie bedrieg word nie, en julle afwyk en ander gode dien en hulle aanbid;
Afrikaans (NLV) 2011 “Wees versigtig om nie verlei te word en weg te draai van die Here om ander gode te aanbid nie.
Afrikaans 1933/1953 Neem julle in ag dat julle hart nie verlei word nie, sodat julle afwyk en ander gode dien en voor hulle neerbuig,
Afrikaans 1983 “Pas op dat julle nie verlei word om ander gode te gaan dien en vereer nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wees versigtig dat julle harte nie verlei word en julle wegdraai en ander gode dien en in aanbidding voor hulle buig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Maar julle moet baie versigtig wees. Die mense van die ander volke sal julle wil verlei om weg te gaan van die Here, om ander gode te dien en om voor hulle te buig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet egter nie deur ander gode verlei word nie. Moet nooit ander gode dien nie.