Deuteronomy 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal gras in jou veld stuur vir jou vee, dat jy kan eet en versadig word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die veld sal Hy weiding voorsien vir julle diere sodat julle oorgenoeg kan hê om te eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal plante gee op jou veld vir jou vee, en jy sal eet en versadig word. |
| Afrikaans 1983 | Die Here sal sorg vir groen gras op julle veld vir julle vee, en julle sal oorgenoeg hê om te eet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Ek sal vir jou diere weiding in jou veld gee en jy sal eet en versadig raak.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Ek sal vir julle diere gras gee in die veld. Julle sal genoeg hê om te eet.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook vir jou vee sal daar oorgenoeg gras wees. Julle sal almal eet en drink en versadig wees. |