Deuteronomy 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) dat Ek jou die reën van jou land sal gee op sy bestemde tyd, die eerste reëns en die laat reëns, dat jy jou koring en jou mos en jou olie kan insamel.
Afrikaans (NLV) 2011 sal Hy vir julle reën gee op die regte tyd sodat julle koring, druiwe vir wyn en olywe vir olie kan oes.
Afrikaans 1933/1953 dan sal Ek die reën van julle land gee op die regte tyd, vroeë reëns en laat reëns, sodat jy jou koring en jou mos en jou olie kan insamel.
Afrikaans 1983 sal Hy vir julle land sy reën gee op die regte tyd, lente- en somerreëns, en julle sal koring, wyn en olie oes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dan sê die Here, ‘Ek sal die reën van julle land op tyd gee, die vroeë en die laatreëns, sodat jy jou koring en jou •nuwe wyn en olie kan insamel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle dit doen, dan sal Ek die reën vir julle land gee op die regte tyd, vroeë reën en laat reën. Daar sal genoeg koring en wyn en olyf-olie wees om bymekaar te maak en te bêre,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sal Hy altyd reën op die regte tyd stuur. Jy sal lente- sowel as somerreëns kry, sodat jy genoeg koring, wyn en olie sal hê.