Deuteronomy 11:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet jy die HERE jou God liefhê en sy ordening en sy insettinge en sy verordeninge en sy gebooie altyd onderhou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moet die Here jou God liefhê en al sy voorskrifte, bepalings en bevele gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom moet jy die HERE jou God liefhê en altyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou. |
| Afrikaans 1983 | “Julle moet die Here julle God liefhê en altyd sy opdragte gehoorsaam: al sy voorskrifte en bepalings en gebooie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy moet die Here jou God liefhê en die verpligtinge wat Hy oplê, altyd nakom – sy vaste voorskrifte, sy beslissings en gebooie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het gesê: “Julle moet lief wees vir julle God die Here en julle moet altyd doen wat sy wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle moet die Here julle God liefhê en lewenslank al sy wette en voorskrifte gehoorsaam. |