Deuteronomy 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Levi geen deel of erfdeel met sy broers nie; die HERE is sy erfdeel, soos die HERE jou God hom beloof het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is waarom daar vir die Leviete geen erfdeel of aandeel in die land was saam met die ander stamme van Israel nie. Die Here is hulle erfdeel soos wat die Here jou God hulle beloof het.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het Levi geen deel of erfenis saam met sy broers nie; die HERE is sy erfdeel, soos die HERE jou God hom beloof het.
Afrikaans 1983 Daarom het die Leviete nie 'n eie grondgebied tussen hulle volksgenote gekry nie, want Levi ontvang van wat die Here self toekom, soos die Here jou God hom beloof het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom het die Leviete nie 'n aandeel of erfenis saam met hulle volksgenote nie. Die Here, Hy is hulle erfdeel, soos wat die Here jou God vir hulle gesê het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom het die Levi-stam nie hulle eie grond gekry tussen die ander Israeliete nie. Die Here self sorg vir die Leviete, soos Hy vir hulle belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is ook waarom die Leviete nie ’n stukkie grond in die nuwe land gaan kry nie. Hulle moet net getroue priesters wees; dan sal die Here self vir hulle sorg.