Deuteronomy 10:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarvandaan het hulle na Gudgoda getrek; en van Gudgoda af tot by Jotbat, 'n land van waterstrome.
Afrikaans (NLV) 2011 Van daar het hulle na Gor-Gidgad weggetrek en van daar na Jotbata toe. Dit is ’n waterryke land.
Afrikaans 1933/1953 Daarvandaan het hulle weggetrek na Gudgod, en van Gudgod na Jotbat, 'n land van waterstrome.
Afrikaans 1983 Van daar af het hulle na Gor-Gidgad toe getrek en van daar af na Jotbata toe, 'n waterryke gebied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van daar het hulle na Gudgod getrek en van Gudgod na Jotbat, 'n gebied met waterryke dale.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het toe verder gegaan na Gudgoda en van Gudgoda na Jotbata. Jotbata is 'n plek waar daar baie water is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van Mosera het hulle na Gor-Gidgad getrek en van daar weer na Jotbata, ’n plek met volop water.