Deuteronomy 10:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou vaders het na Egipte afgetrek met tien en sestig man; en nou het die HERE jou God jou gemaak soos die sterre van die hemel in menigte.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe jou voorouers afgetrek het na Egipte toe, was daar net 70 van hulle. Nou het die Here jou God jou so baie soos die sterre aan die hemel gemaak!”
Afrikaans 1933/1953 Sewentig siele sterk het jou vaders na Egipte afgetrek, maar nou het die HERE jou God jou gemaak soos die sterre van die hemel in menigte.
Afrikaans 1983 Toe jou voorvaders Egipte toe is, was hulle net sewentig; maar nou het die Here jou God jou so baie gemaak soos die sterre in die lug.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met net sewentig persone het jou voorouers na Egipte afgegaan; maar nou het die Here jou God jou so talryk gemaak soos die sterre aan die hemelruim.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle voorvader Jakob het net 70 mense saam met hom gehad toe hy na Egipte gegaan het, maar die Here het julle 'n groot volk laat word, julle is nou so baie soos die sterre in die lug.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe jou voorouers destyds Egipte toe is, was hulle maar min. Tog het die Here julle so baie soos die sterre in die hemel laat word.”