Deuteronomy 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is jou lof, en Hy is jou God wat hierdie groot en verskriklike dinge aan jou gedoen het wat jou oë gesien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is jou God, die Een aan wie jou lof toekom. Hy is die Een wat magtige wonderdade voor jou oë gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy is jou lof, en Hy is jou God wat hierdie groot en vreeslike dinge wat jou oë gesien het, aan jou gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet Hom prys, want Hy is jou God en Hy het al hierdie magtige wonderdade wat jy met jou eie oë gesien het, vir jou gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is die Een wat jy moet loof en Hy is jou God wat aan jou hierdie groot en ontsagwekkende dade gedoen het wat jy met jou eie oë gesien het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die Here prys, Hy is julle God wat hierdie groot en wonderlike dinge vir julle gedoen het, dinge wat julle self sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is jou God en Hom moet jy altyd loof. Vir jou en vir jou alleen het Hy al hierdie groot dinge gedoen. En jy het alles met jou eie oë gesien. |