Deuteronomy 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet die HERE jou God vrees; hom moet jy dien, en hom moet jy aankleef en by sy Naam sweer.
Afrikaans (NLV) 2011 “Eerbiedig die Here jou God, dien Hom en volg Hom. Wanneer jy sweer, mag dit net in sy Naam wees.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE jou God moet jy vrees, Hom moet jy dien en Hom moet jy aanhang en by sy Naam sweer.
Afrikaans 1983 Jy moet die Here jou God eer, Hom dien en aanhang, en wanneer jy 'n eed aflê, moet jy dit in sy Naam doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Vir die Here jou God moet jy ontsag hê – Hom moet jy dien, aan Hom moet jy vashou en slegs in sy Naam moet jy sweer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet julle God die Here respekteer en Hom dien en naby Hom bly, en wanneer julle iets belowe, dan moet julle sê die Here is die getuie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy moet net die Here jou God aanbid. Jy moet Hom altyd dien, altyd aan Hom vashou en net in sy Naam beloftes maak.