Deuteronomy 10:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees dan lief vir die vreemdeling, want julle was vreemdelinge in Egipteland. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet ook omgee vir die vreemdelinge, want jy was immers self ook ’n vreemdeling in Egipte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom moet julle die vreemdeling liefhê, want julle was vreemdelinge in Egipteland. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet ook die vreemdelinge liefhê, want jy was self 'n vreemdeling in Egipte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet vreemdelinge liefhê, want julle was self vreemdelinge in Egipteland. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet ook lief wees vir vreemdelinge, want julle was vreemdelinge in die land Egipte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook jy moet sulke mense liefhê, want jy was self lank ’n vreemdeling in Egipte. |