Deuteronomy 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy voltrek die oordeel van die wees en die weduwee, en hy het die vreemdeling lief deur aan hom voedsel en klere te gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sorg vir die reg van die weeskind en die weduwee. Hy het die vreemdelinge lief en gee vir hulle kos en klere.
Afrikaans 1933/1953 wat reg verskaf aan die wees en die weduwee, en die vreemdeling liefhet, sodat Hy hom brood en klere gee.
Afrikaans 1983 “Hy laat reg geskied aan die weeskind en die weduwee. Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat vaderloses en weduwees se regte handhaaf en aan •vreemdelinge liefde betoon deur aan hulle kos en klere te gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy doen reg aan weeskinders en weduwees en Hy is lief vir vreemdelinge, Hy gee vir hulle kos en klere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sorg dat weeskinders en weduwees regverdig behandel word. Hy het mense van ander volke wat tussen julle bly, lief en Hy gee vir hulle kos en klere.