Deuteronomy 10:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Besny dan die voorhuid van julle hart, en wees nie meer hardnekkig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daarom, verander julle afvallige gesindheid en hou op om so hardkoppig te wees.
Afrikaans 1933/1953 Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie.
Afrikaans 1983 “Wy jou aan Hom en moenie hardkoppig wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Besny die voorhuid van julle harte en moenie langer hardnekkig wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet met julle hele hart aan Hom behoort, julle moenie hardkoppig wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gee julle daarom heeltemal aan die Here oor. Moenie meer soos in die verlede teen die Here in opstand kom nie.