Deuteronomy 10:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, die hemel en die hemel van die hemel is die HERE se jou God, ook die aarde met alles wat daarin is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoogste hemel en die aarde met alles daarop behoort aan die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, aan die HERE jou God behoort die hemel, ook die hoogste hemel, die aarde en alles wat daarin is. |
| Afrikaans 1983 | Die hemel, selfs die hoogste hemel, behoort aan die Here jou God, ook die aarde en alles daarop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, aan die Here jou God behoort die hemelruim, ook die hoogste hemele, die aarde en alles wat daarop is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dit weet: Die hemel, die hoogste hemel, ook die aarde en alles daarop, behoort aan julle God die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die Here behoort die hoogste hemel sowel as die aarde met alles wat daarop is. |