Deuteronomy 10:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Om die gebooie van die HERE en sy insettinge te onderhou wat ek jou vandag beveel tot jou beswil?
Afrikaans (NLV) 2011 “Gehoorsaam die bevele en gebooie van die Here wat ek jou vandag gee, dit is net tot jou beswil.
Afrikaans 1933/1953 om te hou die gebooie van die HERE en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou goed kan gaan?
Afrikaans 1983 Gehoorsaam die gebooie en voorskrifte wat die Here jou vandag deur my gee. Dit sal tot jou voordeel wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om die gebooie van die Here en sy vaste voorskrifte na te kom wat ek vandag vir jou voorskryf, sodat dit met jou goed kan gaan?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) om al die wette wat ek jou vandag gee, jou eie te maak; om die Here se wil ook jou wil te maak. As jy al hierdie dinge doen, sal dit met jou baie goed gaan.