Deuteronomy 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het vir my gesê: Staan op, trek voor die volk uit, dat hulle kan ingaan en die land in besit neem wat Ek aan hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir my gesê: ‘Staan op en gaan lei die volk na die land wat Ek aan hulle voorouers beloof het.’”
Afrikaans 1933/1953 Maar die HERE het vir my gesê: Staan op, gaan heen om voor die volk uit verder te trek, dat hulle kan inkom en die land in besit neem wat Ek aan hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee.
Afrikaans 1983 Toe het Hy vir my gesê: ‘Jy moet die volk laat wegtrek en hulle lei sodat hulle die land kan binnegaan en in besit neem. Dit is die land wat Ek met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir my gesê, ‘Maak jou gereed om voor die volk uit verder te trek, sodat hulle die land kan ingaan en dit in besit neem, die land wat Ek met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir my gesê: ‘Jy moet gereedmaak en jy moet verder gaan voor die volk sodat hulle die land kan gaan vat wat Ek vir hulle voorvaders belowe het om vir hulle te gee.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het toe vir my gesê om julle na die land toe te lei wat Hy lank gelede al aan julle voorvaders beloof het.”