Deuteronomy 1:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het vir julle gesê: Julle het gekom by die berg van die Amoriete wat die HERE onse God aan ons sal gee.
Afrikaans (NLV) 2011 het ek vir julle gesê: ‘Nou het ons die heuwelgebied van die Amoriete bereik wat die Here ons God aan ons gegee het.
Afrikaans 1933/1953 Toe het ek vir julle gesê: Julle het tot by die gebergte van die Amoriete gekom wat die HERE onse God aan ons sal gee.
Afrikaans 1983 Toe het ek vir julle gesê: ‘Ons het nou die Bergwêreld van die Amoriete bereik. Die Here ons God gee dit vir ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het ek vir julle gesê, ‘Julle het die bergland van die Amoriete bereik wat die Here ons God vir ons gaan gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het toe vir julle gesê: ‘Julle het gekom by die Bergland van die Amoriete, die land wat julle God die Here vir julle gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het ek vir julle gesê dat ons by die berge van die Amoriete in Kanaän aangekom het en dat die Here ons God dit aan ons wil gee.