Deuteronomy 1:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het julle in daardie tyd al die dinge beveel wat julle moet doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het ek julle alreeds alles beveel wat julle moet doen.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So het ek julle dan in die tyd al die dinge beveel wat julle moet doen. |
| Afrikaans 1983 | “Ek het julle destyds alles beveel wat julle moet doen.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het ek julle in daardie tyd beveel wat julle alles moet doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het toe vir julle gesê wat julle alles moet doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In daardie tyd toe ons nog by Horeb was, het ek julle ook nog ander voorskrifte gegee waarvolgens julle moes lewe.” |