Daniel 9:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het my meegedeel en met my gespreek en gesê: Daniël, ek het nou na vore gekom om jou vaardigheid en insig te gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het my ingelig en vir my gesê: “Daniël, ek het na jou toe gekom sodat jy insig kan kry en verstaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het my onderrig en met my gespreek en gesê: Daniël, nou het ek heengegaan om jou insig te gee. |
| Afrikaans 1983 | Hy het my kom inlig en vir my gesê: “Daniël, ek het gekom om jou deeglik in te lig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het verduidelik, met my gepraat en gesê: “Daniël, ek het nou uitgegaan om jou tot insig te bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het met my gepraat en vir my geleer om te verstaan wat ek gesien het. Hy het gesê: “Daniël, ek het nou gekom om vir jou te leer om alles te verstaan wat jy gesien het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vir my gesê: “Daniël, ek het gekom om jou te help om alles reg te verstaan. |