Daniel 9:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het ook nie na die stem van die HERE onse God geluister om te wandel in sy wette wat Hy ons deur die diens van sy knegte, die profete, voorgehou het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ons was nie gehoorsaam aan die Here ons God om te lewe volgens die voorskrifte wat Hy vir ons gegee het deur sy knegte, die profete, nie.
Afrikaans 1933/1953 en na die stem van die HERE onse God nie geluister om te wandel in sy wette wat Hy ons deur die diens van sy knegte, die profete, voorgehou het nie.
Afrikaans 1983 “Ons was nie aan U, Here ons God, gehoorsaam nie, ons het nie volgens u wil gelewe nie, u wil wat U deur u dienaars, die profete, aan ons gegee het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en nie geluister het na die stem van die Here ons God, deur sy wette te volg wat Hy aan ons voorgehou het deur sy diensknegte, die profete nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “U is ons God die Here, maar ons het nie na U geluister nie. U het die profete, u dienaars, na ons toe gestuur. Hulle het u wette vir ons gegee, maar ons het nie gelewe soos die wette sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het nie geluister na U, ons Here en God, nie, want ons het nie gedoen wat u dienaars, die profete, vir ons gesê het nie.