Daniel 9:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die eerste jaar van Daríus, die seun van Ahasveros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak is oor die koninkryk van die Chaldeërs;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was in die eerste regeringsjaar van Ahasveros se seun Darius. Hy was ’n Mediër. Hy het oor die Babiloniërs regeer.
Afrikaans 1933/1953 In die eerste jaar van Dar¡us, die seun van Ahasv,ros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak was oor die koninkryk van die Chaldeërs,
Afrikaans 1983 Dit was in die eerste regeringsjaar van Darius seun van Ahasveros. Hy was van geboorte 'n Mediër maar het koning geword oor die Galdese ryk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die eerste regeringsjaar van Darius, seun van Ahasveros, uit die nageslag van die Mede, wat as koning aangestel is oor die koninkryk van die Galdeërs,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Darius was 'n Mediër en hy het koning geword ná Ahasveros. In die eerste jaar nadat Darius koning geword het van Babel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Darius, die seun van Ahasveros, was ’n Mediër, maar hy het koning geword van die Babiloniërs.