Daniel 8:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die growwe bok is die koning van Griekeland, en die groot horing wat tussen sy oë is, is die eerste koning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bok is die koning van Griekeland. Die groot horing tussen sy oë is die eerste Griekse koning. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die harige bok is die koning van Griekeland; en die groot horing wat tussen sy oë was, dit is die eerste koning. |
| Afrikaans 1983 | Die harige bokram staan vir die koninkryk van Griekeland, en die groot horing tussen sy oë is die eerste koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die harige bokram is die koning van Jawan. Die groot horing tussen sy oë, dit is die eerste koning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die bok-ram wat baie hare het, is die koning van die Grieke. Die groot horing wat tussen sy oë was, is die eerste koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die bokram is die koninkryk van Griekeland en die groot horing tussen sy oë die eerste koning. |