Daniel 8:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die ram wat jy gesien het met twee horings, is die konings van Medië en Persië.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ram wat jy gesien het met die twee horings, is die konings van Medië en Persië.
Afrikaans 1933/1953 Die ram wat jy gesien het met die twee horings, is die konings van die Meders en die Perse.
Afrikaans 1983 Die skaapram met horings wat jy gesien het, staan vir die koninkryk van Medië en Persië.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die ram wat jy gesien het met die twee horings, is die konings van Medië en Persië.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die skaap-ram met die twee horings wat jy gesien het, is die konings van Medië en Persië.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die skaapram met die twee horings verwys na die koninkryke van Medië en Persië.