Daniel 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het in 'n gesig gesien; en toe ek sien, was ek in Susan in die paleis wat in die provinsie Elam is; en ek het in 'n gesig gesien, en ek was by die rivier van Ulai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het gesien ek staan by die paleis in Susan in die provinsie Elam langs die Ulairivier. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het naamlik in die gesig gesien -- terwyl ek kyk, was ek in die vesting Susan wat in die provinsie Elam lê; en ek het in die gesig gesien dat ek my aan die Ulairivier bevind het. |
| Afrikaans 1983 | In dié visioen het ek my in die vestingstad Susan bevind, in die provinsie Elam. Ek sien toe dat ek by die Ulairivier is |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die visioen het ek myself in die vestingstad Susan, in die Elamprovinsie, gesien. Ek sien toe in die visioen dat ek langs die Ulaikanaal is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gedroom ek is in Susan, die stad in die provinsie Elam, die stad wat sterk mure het. Ek het gedroom ek is by die Ulai-rivier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In hierdie visioen het ek myself skielik in die hoofstad Susan in die provinsie Elam bevind. Ek het langs die Ulairivier gestaan. |