Daniel 8:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Kyk, Ek maak jou bekend wat aan die einde van die grimmigheid sal wees, want op die vasgestelde tyd sal die einde wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê toe vir my: “Ek lig jou in oor waarheen God se verontwaardiging gaan lei. Dit gaan oor die eindtyd.
Afrikaans 1933/1953 en gesê: Kyk, ek maak jou bekend wat aan die einde van die strafgerig sal gebeur, want dit sien op die bepaalde tyd van die einde.
Afrikaans 1983 en vir my gesê: “Ek sal jou vertel waarop die toorn van God gaan uitloop. Dit gaan oor die eindtyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en gesê: “Kyk, ek gaan aan jou bekend maak wat sal gebeur aan die einde van die vervloeking, want dit verwys na die vasgestelde tyd aan die einde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gabriël het vir my gesê: “Ek sal nou vir jou sê wat sal gebeur wanneer God nie meer kwaad sal wees vir sy mense nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê hy vir my: “Ek is hier om jou te wys hoe God se oordeel gaan wees, want wat jy gesien het, het te make met die laaste dae op aarde.