Daniel 8:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ek, ek Daniël, die gesig gesien en die betekenis gesoek het, kyk, daar staan voor my soos die voorkoms van 'n man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl ek, Daniël, nagedink het oor die visioen wat ek gesien het, het daar skielik iemand voor my kom staan wat soos ’n man lyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe ek, Daniël, die gesig gesien het, het ek probeer om dit te verstaan, en kyk, daar het iemand voor my gestaan wat soos 'n man gelyk het. |
| Afrikaans 1983 | Nadat ek, Daniël, die visioen gesien het, het ek gesoek na 'n verklaring daarvoor. Meteens staan daar toe voor my iemand wat soos 'n man lyk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl ek, Daniël, die visioen sien, en dit probeer verstaan, staan daar skielik voor my iemand wat soos 'n man lyk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Daniël, wou weet wat beteken die dinge wat ek sien. Skielik het daar voor my iemand gestaan wat soos 'n man lyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was nog besig om te dink wat die visioen beteken toe daar skielik iemand wat soos ’n man lyk, voor my staan. |