Daniel 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het vir my gesê: Tot twee duisend drie honderd dae; dan sal die heiligdom gereinig word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander een het geantwoord: “2 300 dae dan sal die heiligdom weer gewy word.”
Afrikaans 1933/1953 En hy het vir my gesê: Twee duisend drie honderd aande en môre s, dan sal die heiligdom in sy regte staat herstel word.
Afrikaans 1983 Hy sê toe vir my: “Twee duisend drie honderd aande en oggende. Dan sal die heiligdom herstel word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir my gesê: “Tot tweeduisend driehonderd aande en oggende – dan sal 'n heiligdom sy regmatige plek kry. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die engel het vir my gesê: “Dit sal 2 300 aande en oggende aanhou. Dan sal hulle weer die gewyde tempel begin gebruik.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die een het toe geantwoord: “Na 2 300 aande en oggende sal die tempel weer ’n plek word waar God gedien word.”