Daniel 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die derde jaar van die regering van koning Bélsasar het 'n visioen aan my, aan my Daniël, verskyn, ná dit wat eers aan my verskyn het.
Afrikaans (NLV) 2011 In die derde jaar van koning Belsasar se regering, het ek, Daniël, ná die eerste visioen nog een gesien.
Afrikaans 1933/1953 In die derde jaar van die regering van koning B,lsasar het aan my, Daniël, 'n gesig verskyn ndie een wat die vorige keer aan my verskyn het.
Afrikaans 1983 Nadat ek, Daniël, hierdie visioen gesien het, het ek in die derde regeringsjaar van koning Belsasar nog 'n visioen gesien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die derde regeringsjaar van koning Belsasar is daar aan my, Daniël, 'n visioen geopenbaar, ná die een wat aan die begin aan my geopenbaar is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek, Daniël, het weer iets gesien. Dit was in die derde jaar nadat Belsassar koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die derde jaar dat Belsasar koning was, het ek nog ’n visioen gesien.