Daniel 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vier groot diere het uit die see opgekom, die een van mekaar verskil.
Afrikaans (NLV) 2011 Vier groot diere wat van mekaar verskil het, het uit die see gekom.
Afrikaans 1933/1953 en vier groot diere het uit die see opgeklim, die een verskillend van die ander.
Afrikaans 1983 Vier groot diere het uit die see uit opgekom, en elkeen was anders as die ander.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vier groot diere het uit die see opgekom, elkeen anders as die ander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vier groot diere het uit die see gekom. Elke dier het anders gelyk as die ander diere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Skielik het daar vier massiewe diere uit die see uit opgekom. Nie een van die diere het dieselfde gelyk nie.