Daniel 7:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Tot nou toe is die einde van die saak. Wat my Daniël betref, my gedagtes het my baie gekwel, en my aangesig het in my verander; maar ek het die saak in my hart bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier eindig die saak. Ek, Daniël, was baie ontsteld oor wat in my gedagtes opgekom het. Ek was so bang dat ek bleek geword het, maar ek het die saak vir myself gehou.
Afrikaans 1933/1953 Hier is die einde van die saak. Wat my, Daniël, betref, my gedagtes het my baie verskrik en my gelaatskleur het verander aan my, maar die saak het ek in my hart bewaar.
Afrikaans 1983 “Hier eindig my vertelling. Ek, Daniël, het baie geskrik toe ek hieroor dink, en dit het my baie ontstel. Maar ek het alles vir myself gehou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Hier eindig die weergawe. “Ek, Daniël – my gedagtes het my baie verskrik, en my gelaatskleur het verander, maar ek het die weergawe in my hart bewaar. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Dit is wat ek, Daniël, gedroom en gesien het. Ek het groot geskrik en my gesig het bleek geword. Maar ek het vir niemand iets gesê nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hier eindig die visioen wat ek, Daniël, gesien het. Ek was baie omgekrap hieroor, ek het my skoon bleek geskrik. Maar ek het met niemand hieroor gepraat nie.”