Daniel 7:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die oordeel sal sit, en hulle sal sy heerskappy wegneem, om dit tot die einde toe te vernietig en te vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met ’n beslissing van die hof sal sy mag by hom weggevat word en finaal vernietig word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die gereg sal sit, en hulle sal hom die heerskappy ontneem om dit vir goed te verdelg en te vernietig. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal die hof sit en sal daardie koning se heerskappy van hom af weggevat en vir goed vernietig en beëindig word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die regbank sal sitting neem, en sy heerskappy sal hulle wegneem om dit te vernietig en te verdelg, tot die einde toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna sal God, die Regter, begin om die mense te oordeel. Daardie koning sal nooit weer kan doen wat hy wil nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dan sal die hemelse hof besluit genoeg is genoeg, en die oordeel oor hom uitspreek. Hulle sal al sy mag van hom af wegneem en hom totaal en al vernietig. |