Daniel 7:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het gesien, en dieselfde horing het oorlog gevoer teen die heiliges en hulle oorwin;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het gesien hoe hierdie horing oorlog maak met die heilige mense en hulle oorweldig.
Afrikaans 1933/1953 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle oorwin,
Afrikaans 1983 Terwyl ek kyk, het daardie horing begin oorlog maak teen dié wat aan God behoort het, die horing het hulle oorweldig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het gesien hierdie horing maak oorlog teen die heiliges, en hy was besig om die oorhand oor hulle te kry,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gesien daardie horing maak oorlog teen die gewyde mense en hy oorwin hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl ek besig was om te kyk het hierdie horing begin oorlog maak teen die mense wat aan God behoort het. Hy was besig om hulle te wen,