Daniel 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierdie groot diere, wat vier is, is vier konings wat uit die aarde sal opstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die vier groot diere is vier konings wat oor die aarde regeer.
Afrikaans 1933/1953 Hierdie groot diere wat vier is -- vier konings sal uit die aarde opstaan;
Afrikaans 1983 Die vier groot diere staan vir vier koninkryke wat op die aarde sal ontstaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Hierdie groot diere, vier in getal: Vier konings sal uit die aarde opstaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê: ‘Hierdie vier groot diere is vier konings wat op die aarde sal regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die vier groot diere is die vier groot wêreldmagte wat op die aarde sal heers.