Daniel 6:29 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Hierna het Daniël voorspoedig in Darius se ryk gelewe en ook in dié van Kores die Pers.
Afrikaans 1983 Dit het goed gegaan met Daniël gedurende die regering van Darius en die regering van Kores die Pers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie Daniël was voorspoedig onder die regering van Darius en onder die regering van Kores die Pers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het goed gegaan met Daniël in die tyd toe Darius koning was en in die tyd toe Kores koning was, Kores, die man van die land Persië.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daniël was baie voorspoedig tydens die regerings van Darius en die Persiese koning Kores.