Daniel 6:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek gee 'n bevel dat mense in elke heerskappy van my koninkryk bewe en vrees voor die God van Daniël, want Hy is die lewende God en standvastig tot in ewigheid, en sy koninkryk wat nie vernietig sal word nie, en sy heerskappy sal gelyk wees tot die einde toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Darius het toe aan al die volke, nasies en tale oor die hele aarde ’n brief geskryf: “Hartlike groete vir julle almal! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het koning Dar¡us aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon, geskrywe: Mag julle vrede groot wees! |
| Afrikaans 1983 | Koning Darius het toe aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele wêreld gewoon het, 'n skrywe gerig: “Voorspoed! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het koning Darius aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele aarde woon, geskryf: Mag julle vrede groot wees! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Darius het toe 'n brief geskryf vir al die volke wat op die aarde woon. Hy het geskryf: “Ek hoop dit sal met julle baie goed gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het koning Darius die volgende boodskap aan al die volke, nasies en taalgroepe van die wêreld gestuur: “Vrede en voorspoed vir julle! |