Daniel 6:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My God het sy engel gestuur en die bekke van die leeus toegesluit, dat hulle my geen kwaad aangedoen het nie, omdat voor hom onskuld by my gevind is; en ook voor u, o koning, het ek geen kwaad aangedoen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daniël het die koning geantwoord: “Mag die koning lank lewe! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Daniël met die koning gespreek: Mag die koning vir ewig lewe! |
| Afrikaans 1983 | Toe antwoord Daniël: “Mag die koning baie lank lewe! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daniël praat toe met die koning: “O koning, leef vir ewig! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daniël het vir die koning gesê: “Ek hoop die koning sal lank lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daniël antwoord toe: “Mag die koning nog lank lewe! |