Daniel 6:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy by die kuil kom, het hy met 'n klaaglied na Daniël geroep; en die koning het gespreek en vir Daniël gesê: Daniël, dienaar van die lewende God, is jou God wat jy gedurigdeur dien, in staat om jou te verlos van die leeus? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met dagbreek die volgende oggend het hy haastig na die leeus se hok toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die koning die môre vroeg toe dit lig word, opgestaan en haastig na die leeukuil gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende môre vroeg toe dit lig word, het hy opgestaan en is hy haastig na die leeukuil toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die oggend, teen die eerste lig, het die koning opgestaan en haastig na die leeukuil gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit lig word, het die koning vinnig na die gat gegaan waar die leeus was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroeg die volgende môre het die koning opgestaan en vinnig na die leeukuil toe gegaan. |