Daniel 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor hierdie drie presidente; van wie Daniël eerste was, sodat die vorste aan hulle rekenskap sou gee, en die koning geen skade sou hê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Darius het dit goedgedink om 120 amptenare oor sy koninkryk aan te stel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit het Dar¡us behaag om oor die koninkryk honderd en twintig landvoogde aan te stel wat in die hele koninkryk sou wees; |
| Afrikaans 1983 | Hy het besluit om honderd en twintig goewerneurs-generaal aan te stel om oor sy hele koninkryk te regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Darius het dit goedgedink om honderd-en-twintig satrape oor die koninkryk aan te stel, wat oor die hele koninkryk verspreid sou wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het 120 goewerneurs gekies om te regeer oor al die lande wat aan hom behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het besluit om die koninkryk in 120 provinsies te verdeel en het vir elkeen ’n goewerneur aangestel. |