Daniel 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hierdie manne by die koning vergader en aan die koning gesê: Weet, o koning, dat die wet van die Meders en Perse is dat geen bevel of insetting wat die koning instel, verander mag word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die koning dit hoor, was hy baie kwaad vir homself. Hy het gedink oor hoe hy Daniël kon red. Hy het die res van die dag probeer om Daniël te bevry.
Afrikaans 1933/1953 Toe die koning die woord hoor, het dit hom baie mishaag, en hy het planne beraam om Daniël te verlos, ja, tot sonsondergang toe het hy moeite gedoen om hom te red.
Afrikaans 1983 Toe die koning dit hoor, het hy baie sleg gevoel. Hy het 'n plan probeer maak om Daniël te red, en toe die son ondergaan, het hy nog steeds geprobeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die koning dít hoor, was hy erg ontsteld, en het hy sy bes gedoen om Daniël te red. Tot sononder het hy hom beywer om hom te bevry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning was baie hartseer toe hy dit hoor. Hy wou vir Daniël red, en hy het die hele dag 'n plan probeer maak om Daniël te help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die koning dit hoor, was hy ontsteld omdat hy die bevel geteken het. Hy het die res van die dag bestee om ’n manier te probeer kry om vir Daniël uit hierdie situasie te red.