Daniel 6:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Daniël verneem dat die skrif geteken was, het hy in sy huis ingegaan; en sy vensters wat oop was in sy kamer in die rigting van Jerusalem, het drie maal op 'n dag op sy knieë gekniel en gebid en gedank voor sy God, soos hy tevore gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Darius het die wet uitgevaardig en dit onderteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierom het koning Dar¡us die bevelskrif en die verbod geskrywe. |
| Afrikaans 1983 | Koning Darius het toe so 'n dekreet uitgevaardig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om dié rede het koning Darius die bevelskrif en die verbod op skrif gestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Darius het toe die wet gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Darius het toe so ’n bevel opgestel en geteken. |