Daniel 6:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit het Daríus behaag om honderd-en-twintig vorste oor die koninkryk aan te stel, wat oor die hele koninkryk sou wees;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Mediër Darius het koning geword toe hy 62 jaar oud was.
Afrikaans 1933/1953 En Dar¡us, die Meder, was twee en sestig jaar oud toe hy die koningskap ontvang het.
Afrikaans 1983 Darius die Mediër het die koningskap oorgeneem toe hy twee en sestig jaar oud was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Darius die Meder het die koningskap ontvang toe hy twee-en-sestig jaar oud was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Darius was koning in die land van die Mediërs. Hy het koning geword toe hy 62 jaar oud was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Darius, die Mediër, het op die ouderdom van 62 in Belsasar se plek koning geword.