Daniel 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe was koning Bélsasar baie ontsteld, en sy voorkoms het in hom verander, en sy vorste was verbaas.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Belsasar het daarom nog banger geword. Sy gesig was nou spierwit. Sy hoë amptenare was verbyster.
Afrikaans 1933/1953 Toe het koning B,lsasar baie verskrik geword, en sy gelaatskleur het aan hom verander, ook sy maghebbers was in verwarring.
Afrikaans 1983 Toe het koning Belsasar nog banger en bleker geword. Ook sy hoofamptenare het verslae gestaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe was koning Belsasar hewig ontsteld, en sy gesig het nog bleker geword. Sy maghebbers was verward.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Belsassar het baie bang geword, sy gesig was bleek. Sy amptenare het nie geweet wat om te doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Belsasar was angsbevange. Sy hooggeplaaste gaste was so uit die veld geslaan dat hulle nie geweet het wat om te doen nie.