Daniel 5:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie nag is Bélsasar, die koning van die Chaldeërs, dood gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie selfde nag nog is Belsasar die koning van die Babiloniërs doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | In dieselfde nag is B,lsasar, die koning van die Chaldeërs, gedood. |
| Afrikaans 1983 | Daardie nag is koning Belsasar van die Galdeërs vermoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daardie selfde nag is Belsasar, die koning van die Galdeërs, gedood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dieselfde nag het mense vir Belsassar, die koning van Babel, vermoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie selfde nag nog is Belsasar, die koning van die Babiloniërs, vermoor. |