Daniel 5:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | PERES; U koninkryk is verdeel en aan die Meders en Perse gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Peres’ — u koninkryk word verdeel en vir die Mede en Perse gegee.” |
| Afrikaans 1933/1953 | per,s -- u koninkryk is verdeel en aan die Meders en Perse gegee. |
| Afrikaans 1983 | ‘Verdeel’: u koninkryk is verdeel en aan die Mediërs en die Perse gegee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Peres – u koninkryk is verdeel en is aan die Mede en Perse gegee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ufarsin beteken: God sal jou land vir ander volke gee, vir die mense van Medië en Persië.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verdeel beteken dat u koninkryk tussen die Mediërs en die Perse verdeel gaan word.” |