Daniel 5:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | TEKEL; U is op die weegskaal geweeg, en te min bevind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Tekel’ — u is op die skaal geweeg en te lig gevind. |
| Afrikaans 1933/1953 | tek,l -- u is op die weegskaal geweeg en te lig bevind; |
| Afrikaans 1983 | ‘Geweeg’: u is geweeg en te lig bevind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tekel – u is op die skaal geweeg en te lig bevind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Tekel beteken: God het jou getoets en gesien jy is nie goed om 'n koning te wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Geweeg sê dat u op God se skaal geweeg is en te lig bevind is omdat u nie doen wat Hy sê nie. |